Tories het geen voorbereiding vir pandemie getref nie

Die Arbeidersparty sê die Britse regering was nie voorbereid op die pandemie nie en dus die uitdagings met persoonlike beskermende toerusting en die nadraai wat die land nou beleef. Die party se LP Lisa Nandy sê die Tories het vir jare nie die pandemieplan ingeoefen nie en voorrade is opgebruik.