Outa sê hy het kommer oor nuwe kieswet

Die Organisasie teen Belastingmisbruik in die buurland sê al het President Cyril Ramaphosa die Verkiesingswysigingswet onderteken, bestaan daar steeds kommer. Die Nasionale Vergadering het die wet in Februarie aanvaar nadat ‘n bevel deur die Konstitusionele Hof opdrag gegee het dat die wet van Junie 2020 gewysig moet word. Die wetgewing laat nou toe dat onafhanklike kandidate op provinsiale en nasionale vlak in verkiesings mag staan. Outa se woordvoerder, Rachel Fischer, verduidelik sommige van hulle bekommernisse: