Oumas klik op plunderaars, staan buurtwagte by

Johannesburgse oumas staan buurtwagte regoor die stad by tydens die onluste in die buurland. Internasionale nuusagentskappe het met verskeie buurtwagte gepraat oor die netwerk van oumas met valk-oë wat hulle benut om onmiddellike inligting te ontvang, soos Yanna Smith berig.