Leierskap is nodig, sê Guterres

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê die wêreld beweeg al hoe verder weg van sy internasionale doelwitte al beskik ons van die nodige tegnologie, wetenskap en bronne om weer op dreef te kom. Guterres sê doelgerigte leierskap is nodig…