Ouditeur-generaal sê oor dorpsrade

Beide die Omaheke-streeksraad en die Gobabis-munisipaliteit is skynbaar nie in staat om rekenskap te gee van openbare hulpbronne wat aan hulle toevertrou is nie. Ander plaaslike owerhede en dorpsrade regoor die land sit met dieselfde probleem en nie veel is gedoen aan hierdie plaaslike owerhede en dorpsrade wat aanhou om gekwalifiseerde oudits te kry nie. Die afgelope tyd het ‘n groot aantal huishoudings gesukkel om hul water, tariewe en belasting te betaal en Kosmos 94.1 Nuus wou weet of erger ouditverslae tot gevolg sal hê. Kandjeke het sy antwoord só verwoord: