Amerikaanse geldeenheid versterk oor oorlog-dinamika

Die Suid-Afrikaanse rand het die afgelope dae swak vertoon teen die Amerikaanse dollar en verhandel tans bo 15 rand 50 teen die Amerikaanse geldeenheid. Dit is nie die rand wat verswak nie maar, eerder die Amerikaanse dollar wat versterk en volgens Salomo Hei van High Economic Intelligence is dit oorlog-dinamika wat die ekonomiese milieu betree het. Hy verduidelik.

‘n Sterker Amerikaanse dollar het ‘n uiters negatiewe impak op die aankoopprys van Brent ru-olie.