Oud-kriektspeler juig oor die Eagles

Gelukwense stroom steeds in vir die Eagles wat Skotland met vier paaltjies in die T20 Wêreldbeker in Abu Dhabi geklop het met Ruben Trumpelman wat ‘n nuwe rekord in T20 internasionale krieket gestel het toe hy drie paaltjies gevat het. Die span speel Sondag teen Afghanistan. Kola Burger, ‘n voormalige krieketspeler vir Namibië, het sy reaksie oor die span se oorwinning so verwoord.