Brandstof weer duurder

Die Namibiese brandstofprys styg volgende week Woensdag met 50 sent ‘n liter petrol en 70 sent ‘n liter diesel. Die verhoging was te verwagte omdat die Brent ru-olieprys skerp toegeneem het. Andreas Simon, woordvoerder van die ministerie van myne en energie…