Otjomuise-fees sluit die naweek af, roer jou!

Die Jaarlikse Otjomuise Live Arts Festival sluit die naweek af. Die fees, ‘n projek deur die Nasionale Teater van Namibië en die Goethe-sentrum sluit af met verskeie vertonings rondom Windhoek en Groot-Aub. Desiree Mentor, NTN se skakelbeampte deel meer met Kosmos 94.1 Nuus…