Otji se ligte is op 23 November af

Cenored het te kenne gegee dat Otjiwarongo op Woensdag, 23 November vanaf agt-uur tot ses-uur namiddag sonder krag sal wees. Volgens die maatskappy se woordvoerder Charlie Matengu, is instandhoudingswerk nodig, veral vir die komende re├źnseisoen.