Otji se buurtwag hou makietieOctober 12, 2021
Die Otjiwarongo-buurtwag hou Saterdag ‘n fondsinsameling met ‘n heerlike saamtrek. Daar is lekker kos, kunstenaars en kindervermaak. Dit vind by Du Preez Wild plaas vanaf 11-uur Saterdaggoggend. Ruhan Venter, voorsitter van die buurtwag …