OVK het tot einde van vandag om te antwoord

ActionSA sê die Onafhanklike Verkiesingskommissie se regspan het tot die einde van die dag tyd om sy beëdigde verklaring in antwoord op die party se saak in te dien. Die party se naam is van stembriewe weggelaat en slegs die embleem verskyn daarop. Die OVK sê dis die party se skuld omdat hy nie ‘n afgekorte naam voorgelê het toe hy as party geregistreer het nie. ActionSA se nasionale woordvoerder, Lerato Ngobeni, sê die sperdatum is volgens riglyne wat die Kieshof uitgereik het: