Oshana se nywerheidsagenda kry aandag

Die Namibiese handelsminister Lucia Iipumbu het die Oshana-streek se beleggings-konferensie bygewoon op uitnodiging van die kantoor van die goewerneur van die Oshana-streek, Elia Irimari. Iipumbu het duidelike riglyne verskaf oor die beskikbare beleggings-geleenthede in die Oshana-streek. Sy het gefokus op die werk wat deur die ministerie gedoen is om die streek se nywerheids-agenda te bevorder en beleggingsinisiatiewe te ondersteun. Elijah Mukubonda, die handelministerie se woordvoerder …