Opwekking van krag word ook duurder

Die koste van kragopwekking het in die vierde kwartaal van 2021 na 111 basispunte gestyg vanaf 106,9 in dieselfde tydperk in 2020. Jaarliks is die inflasie vir kragopwekking op net onder 4 persent gemeet. Ted Blom, die Suid-Afrikaanse energiekenner, het op die syfers van die Namibiese Statistieke-agentskap, so reageer.