Etiese toerisme en Namibië…

Reaksie word ontvang op die stigting van ‘n webblad vir etiese toeroperateurs in die buurland. Die bewaringsgroep WildChoices se blad help kliënte om etiese keuses te maak oor wildlewe-toerismebestemmings in Suid-Afrika. ‘n Woordvoerder sê die aanlyn-hulpmiddel help mense om bestemmings te vermy wat oneties optree en diere vir wins misbruik. Nrupesh Soni van die Namibia Travel and Tourism Forum het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.