Zim sal nie so baie elektriese voertuie hê nie

Sommige kenners meen dat elektriese voertuie binnekort Zimbabwe se ekonomie kan dryf. Die land blyk om op die oomblik baie goed te presteer met die Internasionale Monetêre Fonds wat groei van 3,5 persent vir vanjaar voorspel het veral met goeie groei in landbou en mynwese. Maar, die Zimbabwiese ekonoom Eddie Cross stem nie saam met die mening dat elektriese voertuie so dominant sal word nie. Hy verduidelik.