Oproerige passasier van vliegtuig op Eros-lughawe verwyder

‘n Vermeende dronk, oproerige passasier het vandag amok op ‘n FlyNamibia-vliegtuig gemaak en is verwyder voor die vlug vanaf die Eros-lughawe na Katima Mulilo vertrek het. Die Namibiese polisie het die man in hegtenis geneem. Die Namibiese Lughawensmaatskappy het die voorval op sy Facebook-blad bevestig. Kosmos 941. Nuus het aan die woordvoerder van die lughawensmaatskappy, Dan Kamati, gevra of dit gereeld gebeur dat passasiers oproerig op vlugte is. Hy het só geanwoord: