Draf en gewigsverlies – ‘n baie groot misverstand
‘n Onderwerp wat baie mense raak, is draf en gewigsverlies. Baie van ons glo dat draf die ideale oplossing is om gewig te verloor. Maar, soos navorsing van die Universiteit van Jyväskylä in Finland toon, is die waarheid ‘n bietjie meer kompleks. Die studie, gepubliseer in Frontiers in Sports and Active Living, het bevind dat […]
Ontmoet die nuwe £3-miljoen Ferrari F80 – sy kragtigste padmotor ooit
Ferrari het sy kragtigste padmotor ooit ontbloot – die F80 – ‘n pragtige nuwe F1-motor met ‘n prysetiket van £3 miljoen-plus. Die hipermotor, waarvan net 799 gemaak sal word, het opvallende skoenlapperdeure en unieke bestuurder-gefokusde sitplekke. Die Ferrari F80 het ‘n blitsige 0-tot-100 km/h-versnelling van net 2,15 sekondes en ‘n topspoed van 350km/h, behaal danksy […]
Slegs 3 minute drukkies by Dunedin-lughawe…
Dunedin-lughawe in Nieu-Seeland het ‘n interessante nuwe reël ingestel om verkeer by hul aflaaisone te reguleer. Die lughawe het nou ‘n maksimum tydperk van drie minute vir afskeidsdrukkies! Volgens Dan de Bono, die uitvoerende hoof van die lughawe, is hierdie reël ingestel om verkeer vinniger te laat vloei en sodoende ander mense ook die kans […]
5 Superkosse om haar-gesondheid ‘n natuurlike hupstoot te gee
Almal wil graag ‘n mooi blink haredos op hulle koppe hê, maar hoe? Ons hare het noodsaaklike voedingstowwe nodig om sterk, gesond en vol lewenskrag te bly. Wanneer ons liggaam nie hierdie voedingstowwe kry nie, kan dit lei tot probleme soos haarverlies, breekbaarheid en dofheid. Die goeie nuus is dat die regte kosse ’n verskil […]
Die Son se maksimum-tydperk – wat dit vir ons beteken
Onlangs het die Son sy “sonmaksimum” bereik in hierdie siklus, en dit bring ‘n toename in sonvlekke en sonaktiwiteit mee. Maar wat beteken dit alles vir ons hier op die Aarde? Kom ons begin by die begin. Die Son se siklus duur ongeveer 11 jaar, en dit sluit periodes van verhoogde magnetiese aktiwiteit in, bekend […]
Geen gaste mag hier oornag nie!
‘n Groep mense was ontstoke vir ‘n verhuurder aanlyn nadat hulle ‘n vreemde vereiste op een aanbieding opgemerk het. ‘n “Ontwerper-mikrowoonstel” word geadverteer om te huur, maar gaste mag nie by die woonstel oornag nie. Die eenbed-eenheid kos $370 per week (N$4300) in ‘n voorstad van Brisbane, Australië. Volgens die advertensie: “Gaste word toegelaat om […]
Manne, sal jy jou vrou dra vir bier en kontant?
ʼn Jaarlikse byeenkoms van modder, bier en kontant het dosyne gretige deelnemers na ʼn ski-oord in Maine in die VSA gelok. Meer as 30 paartjies het aan die North American Wife Carrying Championship deelgeneem. Paartjies moet tydens die wedren ʼn hindernisbaan oor 254 meter aflê deur water, modder en oor stompe, terwyl die man sy […]
Man van Kalifornië krap kop oor elektrisiteit rekening
Toe ‘n inwoner van Kalifornië elke maand die prys van sy elektrisiteitsrekening begin bevraagteken, het hy besef ‘n tot 18-jarige fout kos hom veel meer as sy persoonlike verbruik. Ken Wilson, ‘n Pacific Gas and Electric (PG&E)-kliënt wat sedert 2006 alleen in ‘n woonstelkompleks gewoon het, het ‘n paar maande gelede begin sien sy rekening […]
Sal jy so ver gaan en lintwurmeiers eet om gewig te verloor?
Dokters het ‘n waarskuwingsverhaal gedeel, gebaseer op werklike verhale van pasiënte wat hulle gesien het wat lintwurm-eiers geëet het in ‘n poging om gewig te verloor. Die idee om lintwurms te gebruik vir gewigsverlies is een van die meer ekstreme en gevaarlike metodes wat mense oor die jare oorweeg het. Hierdie konsep, dikwels bekend as […]
TikTok sny honderde poste oor skuif na KI
TikTok het bevestig dat hy honderde van sy poste gaan sny as deel van sy skuif na kunsmatige intelligensie (KI) vir inhoudsmoderering. Ongeveer 500 poste in Maleisië word na verwagting deur die skuif beïnvloed. ’n Woordvoerder van TikTok sê dat die besnoeiings deel is van ’n poging om inhoudsmoderering te verbeter. “Ons verwag om vanjaar […]