Oorwinner van borskanker gesels oor haar ‘journey’ October 27, 2023
Vandag is Pienk Vrydag, ter ondersteuning van borskanker. Die tipe kanker is die algemeenste in die land met meer as 540 gevalle jaarliks. Kosmos 94.1 Nuus het met Martha Angolo, wat borskanker oorwin het gesels. Sy vertel haar storie.