Ontwikkelaars onder die loep in buurland

Die Nasionale Huisbouersregistrasieraad in Suid-Afrika ondervind ‘n skerp toename in klagtes deur huiseienaars. Huiseienaars kla oor kwessies soos lekplekke en strukturele foute. Die raad verduidelik  hy het nie oorsig oor ontwikkelaars wat nie by hulle geregistreer is nie, en beklemtoon die belangrikheid van hierdie tipe registrasie in belang van verbruikersbeskerming.  Ntombi Mtshali van die raad raai huiseienaars aan om slegs sake met bouers te doen wat by die raad geregistreer is ten einde hulle regte te beskerm: