Ontwikkel Oranjemund – Swartbooi

Die leier van die Grondlose Mense Beweging Bernadus Swartbooi het vanmiddag in die parlement bygedra tot die bespreking deur die Minister van Vervoer John Mutorwa oor spoor infrastruktuur in die land. Swartbooi sê Oranjemund kan ook in die langtermyn ontwikkel word …

Bernadus Swartbooi dinsdag

TERUG: Kosmos 94.1 Nuus vra om verskoning vir die swak kwaliteit van die klankgreep vanaf die Nasionale Vergadering