Onluste: studente moet meer tyd gegun word vir eksamens

Die Suid-Afrikaanse onderwys-aktivis Hendrick Makaneta doen ‘n beroep op hoër onderwysinstellings in die buurland om toegewings te maak vir die uitwerking van die onrus op studente wat eksamen skryf en hulle meer tyd te gee om hulle eksamens te voltooi. Hy moedig universiteite aan om nie studente te penaliseer wat eksamens weens die opstande misloop nie: