Onluste sal nie plaaslike tekorte veroorsaak nie

Onluste in Suid-Afrika het plaaslik kommer gewek veral in verband met ‘n onderbreking in waardekettings. Namibië voer die meerderheid van sy voedsel vanaf Suid-Afrika in en maak staat op die buurland om winkelrakke vol te hou. Maar, volgens die bekend Suid-Afrikaanse landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher, sal daar nie ‘n wesenlik impak wees nie.

En in verband met voedselpryse het Laubscher sy mening so verwoord.