Onluste kos suikerbedryf miljoene

Die suikerbedryf in Suid-Afrika kan minstens 234 miljoen Namibiese dollar verloor met nagenoeg 290 000-ton suikerriet in KwaZulu-Natal wat nog verwerk moet word. Die Amatikulu Suikermeule in Gingindlovu is tans gesluit weens dreigemente van geweld. Die Suid-Afrikaanse Suikerriet-vereniging het bevestig die meule is steeds onder streng bewaking deur wetstoepassers en die boeregemeenskap. Die hoofbestuurder, Thomas Funke, het gewaarsku die gehalte van die suikerriet kan agteruit gaan en selfs geheel en onbruikbaar raak: