Katima-olifante: gelukkig nog niemand beseer nie

Daar is berig oor olifante in die omgewing van Katima Mulilo wat ook in woongebiede opgemerk is. Die goewerneur van die Zambezi-streek, Lawrence Sampofu het die voorval aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig en gesê die goeie ding is dat niemand beseer is nie.