Onluste: eThekwini burgemeester wys sy ware kleure

Die DA glo die krisis in die eThekwini-metro in KwaZulu-Natal toon burgemeester Mxolisi Kaunda se ware gedaante nadat hy op Facebook boodskappe geplaas het soos “Free former President Jacob Zuma” en “Msholozi is for us”. Die DA se woordvoerder, Nicole Graham sê Kaunda het dit gedoen nadat dit duidelik was dat Zuma-ondersteuners geweld, plundery en chaos aanhits. Sy sê toe sy stad in vlamme verswelg, het Kaunda ‘n flou oproep om kalmte gedoen:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *