Kunene-polisie bring misdaadvlakke afJuly 15, 2021

Misdaad het in die afgelope jaar in die Kunene-streek afgeneem. Veediefstal het afgeneem van 285 gevalle in die 2019-2020 finansiële jaar tot 104 in die 2020-2021 finansiële jaar. Intussen het dwelmmisdaad in dieselfde periode ook afgeneem van 106 gevalle tot 60. Die polisie se streeksbevelvoerder, kommissaris James Nderura sê dit is as gevolg van harde werk deur sy lede maar, hy het ook ‘n beroep op die gemeenskap gedoen…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *