Ongwediva-dorpsraad vorder goed

Die dorpsraad van Ongwediva vorder uiters goed met ontwikkeling, infrastruktuur en opgraderings. Die dorpsraad berei ook voor vir beide die reënseisoen sowel as die feestyd. Woordvoerder Jackson Muma het die jongste.