Begroting: Dis Enoch se beurt

Terwyl ons finansminister Ipumbu Shiimi hom goed van sy taak gekwyt het, is dit vandag die beurt van sy Suid-Afrikaanse eweknie, Enoch Godongwana om sy middeltermyn begrotingsrede te lewer. Die ekonoom aan die Noordwes-universiteit se sakeskool, Raymond Parsons sê in die lig van die voortslepende globale en plaaslike terugslae vir die ekonomie, moet Godongwana algemene ekonomiese veerkragtigheid bou, fiskale geloofwaardigheid volhou en sakevertroue bevorder: 

Parsons voeg by dat Godongwana egter ook goeie fiskale maatstawwe het om in die mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring aan te bied: