Onderwysdirekteur gee inligting oor vroeë sluiting van staatskole

Die uitvoerende direkteur in die Namibiese onderwysminister, Sanet Steenkamp het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat staatskole vroeër sal sluit. Volgens die ministerie is dit weens die uitlek van vraestelle. Steenkamp sê aan Kosmos 94.1 Nuus eksamens vir graad 11-en 12-leerders sal voortduur.