Onderwys, varsities is gereed vir ’23 akademiese jaar

Die afgelope twee jaar was baie uitdagend vir die Namibiese onderwysstelsel, veral met Covid. Verlede jaar was die land gekonfronteer met die uitlek van eksamenvraestelle en nou, 12 maande later is studente en leerders besig met hul eindeksamen. Kosmos 94.1 Nuus, het uitgereik na dr. David Namwandi, stigter van International University of Management om te bepaal hoe voorbereidings vir die komende akademiese vorder.