Agribank bevorder landbou-opleiding, gratisNovember 2, 2022
In ‘n poging om landbou en voedselsekerheid te bevorder bied Agribank gratis aanlyn-onderrig aan vir kleinskaalse boere. Die opleiding is op die bank se YouTube-kanaal en dek verskeie belangrike onderwerpe. Fillemon Nangonya, Agribank se skakelbeampte gesels met Kosmos 94.1 Nuus.