Omusati-goewerneur gee streek se planne

Die Omusati-streek se goewerneur, Erginus Endjala, het vandag sy streeksrede op Outapi gelewer. Die goewerneur het sy beplande aktiwiteite aangekondig wat gedurende die boekjaar 2019-2020 en 2020-2021 in die Omusati-streek ontvou het.