Omstrede politikus meen volksmoordooreekoms is vals

Die Namibiese politikus Kazenambo Kazenambo het gesê die volksmoord-ooreenkoms tussen Namibië en Duitsland kan nog ‘n volksmoord veroorsaak. Die voormalige uitgesproke minister het vanoggend tydens ‘n mediakonferensie in Windhoek gesê dit is ‘n ‘valse’ volksmoord-ooreenkoms. Dr. Ndumba Kamwanya, ‘n politieke kommentator, het gesê hy stem saam met Kazenambo Kazenambo. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *