Omkopery mees algemene korrupsie in SA

Omkopery is die algemeenste vorm van korrupsie op plaaslike regeringsvlak in Suid-Afrika. Volgens ‘n verslag van Corruption Watch in die buurland is verkrygings- en indiensnemings-ongerymdhede ander vorms van korrupsie. Die opsteller van die verslag, Melusi Ncala, sê magsmisbruik en geldverduistering is ook hoog op die lys: