Omgewingsbeamptes kry nuwe uniforms

Splinternuwe uniforms en beskermde drag gaan aan beamptes van die Namibiese ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme oorhandig word. Dit word gesamentlik deur die Namibiese Nasionale Parke-program van die ministerie in samewerking met die Duitse Ontwikkelingsbank, KfW, geskenk. Die woordvoerder van die omgewingsministerie, Romeo Muyunda.