Ombudsman wil verslag voorberei oor ‘Struggle Kids’

Die Ombudsman Advokaat John Walters sal ‘n openbare verhoor met die sogenaamde Kinders van die Vryheidstryd hou. Die ontmoeting, die eerste van verskeie vergaderings sal op 21 April om 9-uur die oggend op die Ndilimani-plot net noord van die hoofstad plaasvind. Die Skakelbeampte in die kantoor van die Ombudsman Aurelia David het meer.