Okahandja hou somer- en wildsfees

Die Gereformeerde Kerk op Okahandja hou op 28 en 29 Oktober ‘n somer- en wildfees by die kerkgebou. Daar is Vrydagaand ‘n dinee met ‘n lekker fees wat Saterdag gehou word. Gert van Vuuren die voorsitter van die reëlingskomitee het meer…