O wee, die N$24,6m in tamatie-invoere…

Die Namibiese Statistieke-agentskap sê dat in Julie vanjaar, het Namibië tamaties ter waarde van 24,6 miljoen Namibiese dollar ingevoer, waarvan almal uit Suid-Afrika verkry is. Dit verteenwoordig ‘n groot verlies aan moontlike inkomste vir plaaslike produsente en terwyl Namibië reeds 48 persent van sy groente en vrugte verbou, moet daar verdere ontwikkeling in die akkerbousektor kom. Jona Musheko, die skakelbeampte van die ministerie van landbou…