Nuwe toegangsreëls geld – ongeag publikasie in staatskoerant

Die Namibiese gesondheidsministerie se woordvoerder Walters Kamaya het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die nuwe regulasies, waar alle Covid-toetse en inentings opgehef is vir toegang tot die land, wel van krag is, al dis dit nog nie in die staatskoerant nie. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.