Nuwe ID-dokument kan moontlik vir reis gebruik word

Die nuwe ID-dokument wat die Namibiese regering onlangs voorgestel het, sal as reisdokument vir die SAOG-streek kan dien, mits buurlande instem . Die minister van binnelandse sake Albert Kawana het meer besonderhede oor die nuwe dokument bekend gemaak.