Numsa en kie ruk op na SAL-kantore

Die buurland se metaalwerkersvakbond, Numsa, en lede van die Suid-Afrikaanse Kajuitbemanningsvereniging, gaan vandag by SAL se kantore in Johannesburg betoog om die kollig te plaas op probleme met die nuwe lugdiens. Die lede is gegrief oor die feit dat soveel van die ou SAL-probleme na die nuwe lugdiens oorgedra is. ‘n Woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola, sê dit waarteen hulle vóór en týdens die sakereddingsproses gewaarsku het, het ongelukkig nou waar geword: