Mecki sê vleisbedryf moet beskerm word

Die sakeplan vir ‘n private beesuitvoer-abattoir is bykans gefinaliseer en die Forum vir die Beesvleis sal binne weke na beleggers uitreik. Die waardeketting is op die punt om hul planne vir winsgewende uitvoerabattoir ‘n werklikheid te maak. Hulle sal reeds in die komende weke na beleggers uitreik, terwyl gesprekke met oorsee geleenthede dui. Mecki Schneider, die forum se voorsitter, het aan plaaslike media gesê dat dit ‘n kapitaalprojek is van sowat 250 miljoen Namibiese dollar en dat hulle ook ‘n soortgelyke bedrag benodig om lopende kostes binne die eerste twee jaar te dek. Schneider het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik wat die forum se pad vorentoe is.