Superman se seun Jon, is biseksueel

DC Comics het aangekondig dat sy jongste Superman-karakter, Jon Kent, seun van Clark en Lois Lane, is biseksueel. Die maatskappy sal sy eerste strokieprent-boek in November vrystel. Jon het ‘n noue vriendskap met ‘n manlike joernalis, Jay Nakamura. Die skrywer van die reeks Tom Taylor het aan internasionale media gesê dat hy in ag neem wie Superman vandag, in die moderne tyd sal wees en sê hy het besef dat hulle ‘n geleentheid sal misloop as hulle hom weer ‘n heteroseksuele wit man maak.