Nudo-raadslid sê ja vir verhoging vir raadslede

Die Nudo Party se Sekretaris-Generaal, Joseph Kauandenge, sê raadslede van plaaslike en streeksowerhede verdien ‘n 50 persent salarisverhoging, ondanks die ekonomiese uitdagings. Kauandenge is self ‘n raadslid by Stad Windhoek en is van mening raadslede werk baie hard op grondvlak om verandering teweeg te bring. In ‘n onderhoud met nuusagentskappe het hy sy steun aan die Vereniging van Plaasliek Owerhede in Namibië, bekend as Alan, se versoek dat ‘n burgemeester se salaris van net minder as 89 000 doller per jaar na net meer as 133 000 doller per jaar aangepas moet word. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *