NSFAF betaal, maar te stadig

Die Namibiese Studente Hulpfonds maak tans sy betalings aan studente. Die betalings is reeds ‘n geruime tyd vertraag en volgens die Namibiese studente-organisasie Nanso, is die tempo van betalings uiters stadig. Nanso se woordvoerder, Ester Shakela…