NRU vra almal om in te ent sodat sport ten volle kan hervatMay 5, 2021

In ‘n persverklaring het die Namibiese Rugby-unie ‘n beroep op spelers, administrateurs en toeskouers gedoen om ingeënt te word. Die President van die unie, Corrie Mensah sê dit is die vinnigste wat die land en die sport weer na die vorige ‘normaal’ sal terugkeer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *