NQA vra om verskoning vir vertraging

Kosmos 94.1 Nuus ontvang klagtes van lede van die publiek dat daar geensins gereageer word op aansoeke by die Namibiese Kwalifikasie-owerheid oor die akkreditasie van instansies nie. Dit is veral die geval wanneer aansoeke op die owerheid se webtuiste gedoen word. Die owerheid se skakelbeampte, Absalom Absalom, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.