Gesprek moet rondom belasting invordering handel, nie privaatsektor nie

Die bekende Suid-Afrikaanse sakeman Mark Barnes sê op sy Twitter-blad dat regerings nie amok moet maak met die privaatsektor moet maak nie. Die privaatsektor word as die belangrikste dryfveer vir belegging in demokratiese stelsels geag. Barnes sê die regering se bron van inkomste is belasting, en die bron van belasting is wins, en die bron van wins is die privaatsektor. Die besturende direkteur van High Economic Intelligence, Salomo Hei het sy mening so verwoord.