Norrie is opgewonde en bang vir Wimbledon

Dis tyd vir aarbeie en room met Wimbledon wat volgende week afskop. Die Grand Slam is met ‘n week aangeskuif om spelers die kans te gee om te herstel van klei tot die grasbaan. Britse speler Cameron Norrie sê hy is opgewonde maar natuurlik ook op sy senuwees. Dit is een van die belangrikste toernooie vir hom.